Stellantis

Stellantis
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 2021
Hoofkantoor AmsterdamNederland
SleutelpersoneJohn Elkann (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteMotorvervaardiger
Inkomste€167 miljard
Werknemers400 000
Webwerfstellantis.com

Stellantis is 'n multinasionale motorgroep wat op 16 Januarie 2021 gestig is as gevolg van die samesmelting van die PSA-groep en Fiat Chrysler Automobiles. Die geregistreerde kantoor is in Amsterdam en die regsvorm is dus onderhewig aan die Nederlandse sakereg[1].

Die Stellantis-groep bedryf en bemark veertien motorhandelsmerke, waaronder vyf van die PSA-groep (Citroën, DS Automobiles, Opel, Peugeot en Vauxhall) en nege van FCA (Abarth, Alfa Romeo, Chrysler, Dodge, Fiat, Jeep, Lancia, Maserati en RAM).

  1. (fr) Le groupe issu de la fusion PSA/Fiat Chrysler s'appellera Stellantis

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search